Jesse Ventura

Jesse Ventura
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam James George Janos
Geboorte 15 Julie 1951 (1951-07-15)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2; insluitende Tyrel Ventura
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Jesse Ventura (gebore 15 Julie 1951) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Running Man (1987), Predator (1987), Demolition Man (1993), en Batman & Robin (1997).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search